Modulekode | IPH 412 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | IPH 412 bevat ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op die praktiese toepassing soos voorgeskrewe deur die KABV en die NKV dokumente. Wiskunde in die Intermediêre fase dek die vyf inhoud areas insluitende getalle, operasies en verhoudings; patrone, funksies en algebra; ruimte en vorm (Meetkunde); meting en data hantering. Met die vyf inhoud areas as agtergrond, moet studente onderwysers gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Soos per NGSO toelatingsvereistes. |
Kontaktyd | 24 lesing per jaar, 4 tutoriale per jaar |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App